Stephen Root

Stephen Root
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 17 November 1951 (1951-11-17)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1988–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Stephen Root (gebore 17 November 1951) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Office Space (1999), Dodgeball: A True Underdog Story (2004), en Get Out (2017), en in die televisiereeks King of the Hill (1997).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy